| Modulekode | MWT 863 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring Die kind in die gemeenskap Die impak van ongunstige omstandighede; speltegnieke; bibliospel; drama en sosiodrama, handpoppe en musiek; voorkoming, vroeë intervensie en vroeë kinderontwikkeling; veerkragtigheid in individue, gesinne en gemeenskappe. |
| Modulekrediete | 25.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | DS |
| Kontaktyd | 8 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App